Welkom by Hoërskool Louis Trichardt
Gelei deur ons leuse, “Waak en Werk”, en geleë aan die voet van die majestueuse Soutpansberg, is Hoërskool Louis Trichardt toegewy aan akademiese uitnemendheid, karakterontwikkeling en ’n sterk gemeenskapsgees.
Eenmaal ’n Triegie, altyd ’n Triegie.
Ons nuusafdeling word tans opgedateer.
Vir die jongste Triegie-nuus, prestasies, aankondigings en skoolopdaterings, besoek gerus ons sosiale media-bladsye.
Skoolklere, produkte en belangrike skoolitems sal binnekort maklik toeganklik wees.
bemarking@triegies.co.za
015 516 4965
Hoërskool Louis Trichardt
Anderson Straat 143
Louis Trichardt
Limpopo
0920
altyd ’n Triegie.
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.
Louis Trichardt
Waak en Werk
Hoërskool Louis Trichardt
Telefoon: 015 516 4965
E-pos: bemarking@triegies.co.za
Voltooi asseblief die belangstellingsvorm indien u graag u kind by Hoërskool Louis Trichardt wil inskryf.