TRIEGIE NUUS

Hoogtepunte, prestasies en stories uit die hart van die Triegie-gemeenskap.

Hoogtepunte uit die Triegie-gemeenskap.

Lees meer oor akademiese prestasies, sportuitslae, kultuuraktiwiteite, skoolgeleenthede en belangrike aankondigings vanuit die Triegie-familie.

LEES MEER

Jongste nuus

Ontdek die nuutste stories, prestasies en aankondigings van Hoërskool Louis Trichardt.

Algemene Nuus
triegies_admin

HOOFLEIERS VIR 2026/2027

Hoërskool Louis Trichardt kondig met trots ons hoofleiers vir 2026/2027 aan. Mag julle mekaar inspireer, saam groei en ’n positiewe verskil in ons skool

LEES MEER >>

OUDLEERDERS

Eenmaal ’n Triegie,

altyd ’n Triegie.

Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.