Atletiek en landloop ontwikkel nie net fisieke fiksheid nie, maar ook selfdissipline, vasberadenheid en die vermoë om aan te hou werk vir persoonlike verbetering. Deur deelname word leerders aangemoedig om hul beste te gee, hul eie grense te verskuif en met trots as Triegies deel te neem.