Sokker ontwikkel nie net fiksheid, balvaardigheid en spoed nie, maar ook kommunikasie, dissipline en samewerking. Deur deelname word leerders aangemoedig om as ’n span saam te werk, hul vaardighede te verbeter en met trots as Triegies betrokke te wees.