Hokkie ontwikkel nie net fisieke fiksheid en balvaardigheid nie, maar ook vinnige denke, samewerking en selfdissipline. Deur deelname word leerders aangemoedig om as ’n span te werk, hul vaardighede te verbeter en met trots as Triegies betrokke te wees.