DOKUMENTE

Belangrike dokumente op een plek.

Vind aflaaibare vorms, skoolinligting, briewe en belangrike dokumente vir Hoërskool Louis Trichardt.

Maklike toegang tot skoolinligting.

Hierdie blad is geskep om ouers, leerders en die Triegie-gemeenskap vinnige toegang tot belangrike dokumente en skakels te gee.

Dokumente sal deurlopend opgedateer word soos nuwe vorms, briewe, reëlings en inligting beskikbaar gestel word.

GRAAD 8 INSKRYWINGS

KOSHUIS & DAGSKOLIERE

FINANSIES

OUDLEERDERS

Eenmaal ’n Triegie,

altyd ’n Triegie.

Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.