Eisteddfod gee leerders die geleentheid om hul talente op verskillende gebiede uit te leef — van voordrag, drama en musiek tot dans, kuns en ander kreatiewe items. Deur deelname word Triegies aangemoedig om hul vaardighede te ontwikkel, met selfvertroue op te tree en hul kreatiwiteit met trots te wys.