Hoërskool Louis Trichardt se leerders het onlangs aan die eerste Oppi-Tong-Af Debatkompetisie deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Ons debatteerders het met selfvertroue, goeie voorbereiding
Hoërskool Louis Trichardt se junior- en senior debatspanne het op 26 Augustus met trots aan die Dink of Sink Debatkompetisie deelgeneem. ’n Besonderse gelukwensing aan LTT 1 Juniors wat ’n uitstekende 3de plek uit 22 spanne behaal het.
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.