
Rugbyprestasies 2026 – Triegies skitter op provinsiale en Noordvaal-vlak
Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op die uitstekende prestasies van ons rugbyspelers gedurende die 2026-seisoen. Verskeie Triegies het hul plekke in provinsiale spanne