Hoërskool Louis Trichardt se fietsryers het die 2026-seisoen op ’n uitstekende noot afgesluit en met trots 1ste plek in die hoërskoolliga behaal. 🏆🦁🚴♂️💛💙❤️ Na
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.