
Triegies presteer uitstekend by Oppietongaf English Debate Nasionale Rondte
Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op ons leerders wat uitstekende prestasies tydens die Oppietongaf English Debate – Nasionale Rondte behaal het. Ons leerders
Hoogtepunte, prestasies en stories uit die hart van die Triegie-gemeenskap.
Lees meer oor akademiese prestasies, sportuitslae, kultuuraktiwiteite, skoolgeleenthede en belangrike aankondigings vanuit die Triegie-familie.
Ontdek die nuutste stories, prestasies en aankondigings van Hoërskool Louis Trichardt.

Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op ons leerders wat uitstekende prestasies tydens die Oppietongaf English Debate – Nasionale Rondte behaal het. Ons leerders

Hoërskool Louis Trichardt se leerders het onlangs aan die eerste Oppi-Tong-Af Debatkompetisie deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Ons debatteerders het met selfvertroue, goeie voorbereiding

Hoërskool Louis Trichardt se junior- en senior debatspanne het op 26 Augustus met trots aan die Dink of Sink Debatkompetisie deelgeneem. ’n Besonderse gelukwensing aan LTT 1 Juniors wat ’n uitstekende 3de plek uit 22 spanne behaal het.
altyd ’n Triegie.
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.
Louis Trichardt
Waak en Werk
Hoërskool Louis Trichardt
Telefoon: 015 516 4965
E-pos: bemarking@triegies.co.za