Belangrike dokumente op een plek.
Vind aflaaibare vorms, skoolinligting, briewe en belangrike dokumente vir Hoërskool Louis Trichardt.
Hierdie blad is geskep om ouers, leerders en die Triegie-gemeenskap vinnige toegang tot belangrike dokumente en skakels te gee.
Dokumente sal deurlopend opgedateer word soos nuwe vorms, briewe, reëlings en inligting beskikbaar gestel word.
altyd ’n Triegie.
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.
Louis Trichardt
Waak en Werk
Hoërskool Louis Trichardt Telefoon: 015 516 4965 E-pos: bemarking@triegies.co.za
TUIS
AkademieSportKultuurNuusKontak
INSKRYWINGS
Graad 8Graad 9–11AansoekprosesDokumenteKoshuis & Dagskoliere
ONS SKOOL
Oor OnsGeskiedenisWaardesPersoneelBeheerliggaam
AKADEMIE
VakkeAkademiese InligtingPrestasiesEksamen Inligting
SPORT
KULTUUR