Die skoolkalender word gereeld opgedateer om ouers, leerders en personeel op hoogte te hou van belangrike akademiese, sport-, kultuur- en skoolaktiwiteite.
Aktiwiteite en belangrike datums
Let wel: Datums en aktiwiteite is onderhewig aan verandering. Kontak die skool of volg ons sosiale blaaie vir belangrike opdaterings.
Komende aktiwiteite
OUDLEERDERS
Eenmaal ’n Triegie,
altyd ’n Triegie.
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.