BELANGRIK
Geen aanlyn betalings word aanvaar nie.
Hierdie kwotasie-navraag is nie ’n finale bestelling of betaling nie. Die Triegie Winkel sal u navraag nagaan en beskikbaarheid, groottes en finale bedrag bevestig voordat ’n formele kwotasie gestuur word.