TRIEGIE WINKEL

My Rekening

Meld aan, besigtig jou bestellings en bestuur jou besonderhede.

Login

BELANGRIK

Rekening en bestellings

Hier kan ouers en kliënte hul bestellings besigtig en rekeningbesonderhede bestuur. Enige afhaal- of betalingsnavrae kan direk met Hoërskool Louis Trichardt bevestig word.

OUDLEERDERS

Eenmaal ’n Triegie,

altyd ’n Triegie.

Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.