Dankie, u intekening is bevestig!

U sal voortaan Triegies-opdaterings ontvang volgens die belangstellings wat u gekies het. U kan u voorkeure enige tyd verander of van die diens uitteken deur die skakels onderaan ons e-posse te gebruik.

OUDLEERDERS

Eenmaal ’n Triegie,

altyd ’n Triegie.

Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.