Hoërskool Louis Trichardt se swemmers het op 15 September 2026 hul skool met trots verteenwoordig tydens die Interhoër-swemgala, wat by Hoërskool Ben Vorster aangebied
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.