Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op die Triegie Poms wat, ten spyte van ’n uitdagende 2026-seisoen, uitstekende nasionale uitslae behaal het en hul
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.