Hoërskool Louis Trichardt se Fast 5-netbalspanne het op Vrydag en Saterdag, 4 en 5 September 2026, aan die Limpopo-uitspele by Hoërskool Pietersburg deelgeneem. Ons
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.