Hoërskool Louis Trichardt is trots om die finale uitslae van die Wes-Kaap Posliga vir luggeweerskiet bekend te maak. Ons skuts het uitstekend presteer en
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.