Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op ons redenaars wat ons skool tydens die Interskole Redenaars Nasionale Rondte met selfvertroue, moed en toewyding verteenwoordig
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.