Webwerf in ontwikkeling

Ons nuwe webwerf is oppad​

Hoërskool Louis Trichardt se nuwe webwerf word tans herbou.

Ons werk aan ’n vars, moderne en gebruikersvriendelike webwerf wat ons skool, leerders, ouers en gemeenskap met trots sal verteenwoordig.

Kom loer binnekort weer in.

Kontak Ons Gerus Vir Dringende Navrae

OUDLEERDERS

Eenmaal ’n Triegie,

altyd ’n Triegie.

Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.