Netbal ontwikkel nie net fiksheid, koördinasie en balvaardigheid nie, maar ook kommunikasie, dissipline en samewerking. Deur deelname word leerders aangemoedig om as ’n span te werk, hul vaardighede te verbeter en met trots as Triegies betrokke te wees.