
Fietsry Liga 2026 – Triegies eindig eerste
Hoërskool Louis Trichardt se fietsryers het die 2026-seisoen op ’n uitstekende noot afgesluit en met trots 1ste plek in die hoërskoolliga behaal. 🏆🦁🚴♂️💛💙❤️ Na
Hoogtepunte, prestasies en stories uit die hart van die Triegie-gemeenskap.
Lees meer oor akademiese prestasies, sportuitslae, kultuuraktiwiteite, skoolgeleenthede en belangrike aankondigings vanuit die Triegie-familie.
Ontdek die nuutste stories, prestasies en aankondigings van Hoërskool Louis Trichardt.

Hoërskool Louis Trichardt se fietsryers het die 2026-seisoen op ’n uitstekende noot afgesluit en met trots 1ste plek in die hoërskoolliga behaal. 🏆🦁🚴♂️💛💙❤️ Na

Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op die uitstekende prestasies van ons rugbyspelers gedurende die 2026-seisoen. Verskeie Triegies het hul plekke in provinsiale spanne

Hoërskool Louis Trichardt is trots om die finale uitslae van die Wes-Kaap Posliga vir luggeweerskiet bekend te maak. Ons skuts het uitstekend presteer en
altyd ’n Triegie.
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.
Louis Trichardt
Waak en Werk
Hoërskool Louis Trichardt
Telefoon: 015 516 4965
E-pos: bemarking@triegies.co.za