By Hoërskool Louis Trichardt is elke skooldag, elke periode en elke minuut van onderrig waardevol. Ons verstaan dat daar soms omstandighede ontstaan waar ’n
Ons nooi alle oudleerders van Hoërskool Louis Trichardt om jou besonderhede op datum te hou, sodat die skool met jou in verbinding kan bly oor nuus, reünies, geleenthede en moontlike bydraes tot die Triegie-gemeenskap.