
Triegie-personeel behaal 9de plek by Nasionale Tennistoernooi
Hoërskool Louis Trichardt is trots op twee van ons personeellede, Maggie Kemp en Louis Petersen, wat die geleentheid gehad het om aan die Nasionale
Highlights, achievements and stories from the heart of the Triegie community.
Read more about academic achievements, sports results, cultural activities, school events and important announcements from the Triegie family.
Discover the latest stories, achievements and announcements from Louis Trichardt High School.

Hoërskool Louis Trichardt is trots op twee van ons personeellede, Maggie Kemp en Louis Petersen, wat die geleentheid gehad het om aan die Nasionale

Hoërskool Louis Trichardt se swemmers het op 15 September 2026 hul skool met trots verteenwoordig tydens die Interhoër-swemgala, wat by Hoërskool Ben Vorster aangebied

Triegie-krieketspanne lewer twee sterk oorwinnings teen Frans du Toit Hoërskool Louis Trichardt se krieketspanne het op 16 September 2026 ’n uitstekende dag op die

Hoërskool Louis Trichardt se fietsryers het die 2026-seisoen op ’n uitstekende noot afgesluit en met trots 1ste plek in die hoërskoolliga behaal. 🏆🦁🚴♂️💛💙❤️ Na

Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op die uitstekende prestasies van ons rugbyspelers gedurende die 2026-seisoen. Verskeie Triegies het hul plekke in provinsiale spanne

Hoërskool Louis Trichardt is trots om die finale uitslae van die Wes-Kaap Posliga vir luggeweerskiet bekend te maak. Ons skuts het uitstekend presteer en

Drie van Hoërskool Louis Trichardt se ruiters het op 4 en 5 September aan die Letaba Rit by ATKV Eiland deelgeneem en ons skool

By Hoërskool Louis Trichardt is elke skooldag, elke periode en elke minuut van onderrig waardevol. Ons verstaan dat daar soms omstandighede ontstaan waar ’n

Hoërskool Louis Trichardt se leerders het onlangs aan die eerste Oppi-Tong-Af Debatkompetisie deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Ons debatteerders het met selfvertroue, goeie voorbereiding

Hoërskool Louis Trichardt se junior- en senior debatspanne het op 26 Augustus met trots aan die Dink of Sink Debatkompetisie deelgeneem. ’n Besonderse gelukwensing aan LTT 1 Juniors wat ’n uitstekende 3de plek uit 22 spanne behaal het.
altyd ’n Triegie.
We invite all former students of Louis Trichardt High School to keep your details up to date, so that the school can stay in touch with you about news, reunions, events and possible contributions to the Trichardt community.
Louis Trichardt
Watch and Work
Louis Trichardt High School
Telephone 015 516 4965
Email bemarking@triegies.co.za